Moet ‘n boorgat geregistreer word, aldan nie?

Met die huidige heersende droogte in die Wes-Kaap, begin al hoe meer mense hulself te wend tot die boor van boorgate vir die gebruik van boorgatwater vir huishoudelike doeleindes.Die vraag ontstaan egter of ‘n persoon die boorgat by jou plaaslike munisipaliteit moet laat registreer, aldan nie? ‘n Persoon het nie toestemming van jou plaaslike munisipaliteit … Continue reading Moet ‘n boorgat geregistreer word, aldan nie?